top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Vrystater is agter tralies danksy DNS-bewyse

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 6 days ago
  • 1 min read

‘n Man van Hennenman in die Vrystaat het skuldig gepleit aan verskeie ernstige oortredings nadat hy deur DNS-bewyse aan misdade gekoppel is wat tussen 2013 en 2025 gepleeg is.


Pule Koos Khongoane is tot 20 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir onder meer die moord op ‘n 80-jarige vrou, verkragting, aanranding en huisbraak.


Die Hennenman-streekhof in die Vrystaat het gelas dat sommige van sy vonnisse gelyktydig uitgedien word. Sy naam sal ook by die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders gevoeg word.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 
 
 

Comments


bottom of page