'n VS munisipaliteit is sy rampreaksie-toelaag geweier
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 3 hours ago
- 1 min read
Die Masilonyana plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat kan nie toegang tot R25 miljoen wat vir rampreaksie toegeken is, kry nie.
Die hoof van die Vrystaatse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta), Tshepiso Ramakarane, sê die provinsiale regering het Artikel 139 by dié munisipaliteit ingeroep, hoofsaaklik weens finansiële wanbestuur.
Ramakarane sê die munisipaliteit het nie verpligtinge teenoor derde partye nagekom nie, wat daartoe gelei het dat sy rekeninge op beslag gelê is.
LUISTER HIER:
Tshepiso Ramakarane








Comments