top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

’n Winkel in Botshabelo is met ’n pellet geweer beroof

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 14, 2025
1 min read

Vier verdagtes is naby Parys in die Vrystaat in hegtenis geneem vir sakeroof. Luidens ’n polisieverklaring word beweer dat vier onbekende mans, met ’n geweer kontant in ’n winkel naby Botshabelo geëis het. Die verdagtes het 'n onbekende bedrag kontant en 'n selfoon geneem en in 'n motor gevlug. Die voertuig is op die R42 opgespoor, en toe die polisie dit deursoek, is 'n selfoon, een pellet geweer en 'n onbekende bedrag kontant in die motor gevind. Die vier verdagtes sal na verwagting binnekort in die Parys-landdroshof op ’n aanklag van sakeroof verskyn.

 
 
 

Comments


bottom of page