top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

N3-sertifikate gaan nie meer uitgereik word nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 10
  • 1 min read

Die Raad vir Gehalteversekering in Algemene en Verdere Onderwys en Opleiding, Umalusi, het bevestig dat hulle nie meer nuwe N3-sertifikate sal uitreik nie.


Volgens die uitvoerende hoof, Mafu Rakometsi, sal die organisasie voortgaan om waar nodig bestaande sertifikate te vervang.


Hy verseker die publiek dat alle voorheen uitgereikte N3-sertifikate geldig bly en dat dit steeds vir indiensneming gebruik kan word.


FOTO: Umalusi
FOTO: Umalusi


 
 
 

Comments


bottom of page