top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Najwa Petersen kry parool

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2024
1 min read

Die Departement van Korrektiewe Dienste het bevestig dat Najwa Petersen op parool geplaas is. Petersen het Woensdag voor die Korrektiewe Toesig- en Paroolraad verskyn en ‘n paroolplasingsdatum van 27 November is aan haar toegestaan. Sy het ‘n vonnis van 28 jaar uitgedien vir die moord op haar man, Taliep Petersen. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê Petersen sal die res van die vonnis in die stelsel van gemeenskapskorreksies voltooi.

 
 
 

Comments


bottom of page