top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Natjoints waarsku dat ferm optrede verwag moet word

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 2
  • 1 min read

Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur (Natjoints) sê owerhede bly waaksaam en voorbereid, en sal beslissend optree teen enigiemand wat die veiligheid, sekuriteit en stabiliteit van die land bedreig.


Die medevoorsitter, Tebello Mosikili, het ‘n bywerking verskaf oor die landwye demonstrasies op 30 Junie teen ongedokumenteerde migrante.


Mosikili sê Natjoints hou aan om ontwikkelinge te monitor na die massaproteste wat oor verskeie dele van Suid-Afrika gehou is.


LUISTER HIER:


Tebello Mosikili

Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page