top of page

Neem 'n groot kat aan vir Valentynsdag

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

‘n Wêreldwye dierewelsynsorganisasie, Four Paws, het diereliefhebbers aangespoor om liefde op ‘n betekenisvolle manier hierdie Valentynsdag te vier deur simbolies ‘n geredde groot kat aan te neem.


Deur hierdie program help diereliefhebbers om lewenslange sorg te bied vir leeus en ander diere wat van mishandeling en uitbuiting gered is.


Die organisasie se direkteur, Fiona Miles, sê elke simboliese aanneming ondersteun voedsel, mediese sorg en ‘n toevlugsoord – ook by die Lionsrock-reservaat in die Vrystaat.


LUISTER:


Fiona Miles

FOTO: Lionsrock / Four Paws
FOTO: Lionsrock / Four Paws




bottom of page