top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nersa sukkel om tydlyne vir munisipale kragtariefaansoeke na te kom

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 16
  • 1 min read

Die burgerregte-organisasie AfriForum waarsku dat die Nasionale Energiereguleerder, Nersa, se versoek om hofbevele oor tydlyne vir munisipale kragtariefaansoeke te wysig, vanjaar se tariefproses kan vertraag.


Die Pretoriase Hooggeregshof het verlede jaar beslis dat vorige prosesse ongrondwetlik was en streng tydlyne ingestel. Nersa voer egter aan dat die datums nie prakties uitvoerbaar is nie en stel nuwe sperdatums voor.


AfriForum sê die veranderinge kan openbare deelname beperk en munisipaliteite onder druk plaas.


’n Raadgewer vir plaaslikeregering-sake by AfriForum, Deidré Steffens, sê afwyking van die sperdatums moet nie ten koste van verbruikers wees nie.


LUISTER:


Deidre Steffens

FOTO: ActionSA
FOTO: ActionSA



 
 
 

Comments


bottom of page