top of page

NETBAL: Die Vrystaat Crinums wil hul Telkom Netballiga-titel verdedig

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 18, 2025
  • 1 min read

Die Vrystaat Crinums se vordering tot hierdie jaar se Telkom Netballiga-halfeindronde het hul bestaande wedywering teen die Golden Fireballs herbevestig – dié Gautengse span gaan ook in die halfeindronde speel.

Die Crinums sal hul titel wil verdedig en vir ‘n vyfde keer dié titel inpalm.

Die halfeindrondes word Vrydag gespeel, en die eindstryd op Sondag in die Durban International Convention Centre.

 
 
 

Comments


bottom of page