top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nie almal stem saam met die Afsettingskomitee se besluit nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 30
  • 1 min read

Nie alle politieke partye stem saam met die parlement se Afsettingskomitee se besluit om teen 'n Hooggeregshof-uitspraak te appelleer nie.


Die Hooggeregshof-uitspraak verhoed die komitee om openbare verhore te hou.


Die komiteevoorsitter, Makashule Gana, het aangekondig dat die komitee teen die uitspraak gaan appelleer.


Die ANC, VF Plus, IVP en PA is onder die partye wat hulle teen die besluit uitgespreek het.


Die komitee mag intussen nie getuienis aanhoor voordat die Hooggeregshof uitspraak gelewer het oor die Artikel 89-verslag oor Phala Phala nie.


Ter illustraie, FOTO: Pexels
Ter illustraie, FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page