top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nie net die 'Zam-jammers' wat Zamudio se musiek geniet nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
1 min read

Dit is duidelik nie net die “Zam-jammers” wat die gewilde Suid-Afrikaanse sanger, Jennifer Zamudio, se musiek geniet nie. Maroela Media begerig Zamudio se album, Hartswater, het onlangs ‘n musiektoekenning vir album van die jaar, by ‘n Nederlandse radiostasie ontvang. Die album is aan einde van die pandemie uitgegee, en weerspieël die deurmekaar emosies wat sy tydens die tydperk ervaar het. Zamudio is ook vroeër vanjaar vir die eerste keer by die Afri-Indie-musiektoekennings as vrouekunstenaar van die jaar aangewys. Volgens haar is die ʼn uitsonderlike spesiale jaar vir haar, en is die Liewe Vader vir haar baie goed.

 
 
 

Comments


bottom of page