top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Niemand mag noodbehandeling geweier word nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 1 day ago
  • 1 min read

Niemand mag nood mediese behandeling geweier word nie, ongeag hul finansiële omstandighede, nasionaliteit en of hulle identifikasie kan toon.


Volgens inligting wat deur die Vrystaatse Departement van Gesondheid gedeel is, word dié reg deur die Grondwet beskerm.


Die departement doen ook 'n beroep op die publiek om gesondheidswerkers te respekteer en te verseker dat klinieke, hospitale en ambulansdienste veilig en toeganklik bly.


Enige intimidasie of ontwrigting moet by die naaste polisiekantoor aangemeld word, terwyl noodgevalle by 112 aangemeld kan word.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 

 
 
 

Comments


bottom of page