Nigerië bevestig sy eerste geval van die Ebola-virus

4 days ago
1 min read
Nigerië het minstens een geval van die Ebola-virus bevestig.
Die land se minister van Gesondheid, Muhammad Ali Pate, sê die geval is in die hoofstad, Abuja, aangemeld.
Die pasiënt is ’n vrou wat voorheen na Uganda gereis het.
Sy ontvang tans behandeling in isolasie, en die departement het begin om kontakte op te spoor.









Comments