top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nikky Huisamen is gevind

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 6, 2025
  • 1 min read

Die Parkweg-polisie in Bloemfontein het die goeie nuus bevestig dat die 18-jarige Nikky Huisamen gevind is. Volgens ’n polisieverklaring het Nikky vroeër haar huis verlaat sonder om aan te dui waarheen sy op pad was. Sy het 'n swart T-hemp en swart langbroek aangehad en was kaalvoet. Polisiewoordvoerder Kaptein Lorraine Earle het aan Rosestad-nuus bevestig Nikky en ’n vriendin het vermoedelik weggeloop, maar is weer gevind en is veilig.  

 
 
 

Comments


bottom of page