top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Niks sal ons aanmoedig om te stem nie'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

Die navorsingsbestuurder van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), Thabo Rapoo, sê ten minste 20 % van mense wat in tradisionele gesagsgebiede woon, het aangedui dat niks hulle sou aanmoedig om in die komende plaaslike owerheidsverkiesing te stem nie. ’n Verdere 5 % het kommer uitgespreek oor swak bestuur by stemlokale.


Die OVK het voorheen kiesersapatie en dalende deelname as groot uitdagings voor die plaaslike owerheidsverkiesing van 2026 geïdentifiseer.


Rapoo sê 33 % van volwassenes het gesê dat algemene verbetering in die samelewing hulle sou aanmoedig om te stem.


LUISTER HIER:


Thabo Rapoo

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page