top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nog ‘n dwelmhandel-verdagte is by OR Tambo in hegtenis geneem

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
1 min read

Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het die polisie geloof vir die bekamping van dwelmhandel by die OR Tambo Internasionale Lughawe. ‘n Vrou is in hegtenis geneem vir beweerde dwelmhandel nadat sy van Sau Paolo, Brasilië, aangekom het. Sy het na bewering glo die dwelms gesluk om dit te vervoer. Polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe, sê 10 verdagtes is die afgelope twee maande by die lughawe op aanklag van dwelmhandel in hegtenis geneem. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page