top of page

Nog ‘n verdagte is vir die moord op Vrystaatse polisiebeamptes in hegtenis geneem

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jan 21
  • 1 min read

’n Vierde verdagte is in verband met die moord op twee Vrystaatse polisiebeamptes in hegtenis geneem. Die beamptes is noodlottig gewond toe hulle op huisrooftog gereageer het. News24 berig die 29-jarige verdagte is met ‘n pistool, lewendige ammunisie en ‘n selfoon in sy besit gevind. Hy sal na verwagtig eersdaags op aanklagte van moord, huisroof en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen in die landdroshof verskyn.

 
 
 

Comments


bottom of page