top of page

Nsfas soek regsadvies oor voormalige administrateur

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 12
  • 1 min read

Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) soek regsadvies om sy voormalige administrateur te dwing om ‘n afsluitingsverslag in te dien. Hul voormalige administrateur, Freeman Nomvalo, was veronderstel om die verslag in Maart in te dien. Nomvalo is verlede jaar as administrateur aangestel nadat Blade Nzimande, voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, die Nsfas-direksie ontbind het. Parlementslede het kommer uitgespreek oor Nomvalo se onwilligheid om die verslag in te dien.

 
 
 

Comments


bottom of page