top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ntshatisi is bekommerd oor watersekerheid in Mangaung

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 29
  • 1 min read

Die burgemeester van Mangaung, Gregory Ntshatisi, het sy kommer uigespreek oor watersekerheid wat een van die grootse uitdagings in die metro is.


Ntshatisi het Donderdag sy begroting in Bloemfontein ter tafel gelê.


SABC-nuus berig hy sê die gebrek aan dienslewering het 'n negatiewe impak op beleggersvertroue en ekonomiese groei.


Volgens Nthatisi is 90 % van waterlekkasies in die metro herstel. Naas geld wat aan Centlec vir kragverskaffing bewillig is, het Water en Sanitasie die grootse deel van die begroting gekry.


'n Bedrag van R8 miljard oor drie jaar is hiervoor bewillig.


Gregory Nthatisi. FOTO: SABC News
Gregory Nthatisi. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page