Ntshavheni waarsku die publiek teen die nagaan van burgerskapsdokumente

Jul 5
1 min read
Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, waarsku Suid-Afrikaners daarteen om van deur tot deur te gaan en mense se burgerskapsdokumente te eis.
Ntshavheni het tydens ‘n mediakonferensie ná die kabinetsvergadering gepraat.
Ntshavheni sê die verifikasie van ’n persoon se wettige status is die verantwoordelikheid van wetstoepassingsowerhede, nie lede van die publiek nie. Sy het landsburgers aangespoor om die betrokke owerhede toe te laat om immigrasie-afdwinging uit te voer.
LUISTER HIER:
Khumbudzo Ntshavheni









Comments