top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Numsa sal na die parlement opruk

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2024
1 min read

Die metaalwerkersvakbond Numsa gaan vandag aan ‘n optog na die parlement deelneem om die lot van werkers in die veiligheidsektor in die land beklemtoon. Volgens die vakbond gaan baie maatskappye in die sektor voort om regulasies te ignoreer en voldoen nie aan die betaling van pensioenfonds- en mediese versekeringsvoordele nie. Ander vakbonde in die veiligheidsektor sal volgens Phakamile Hlubi-Majala, Numsa se woordvoerder,  ook aan vandag se optog deelneem. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page