top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Nuwe regulasies vir die e-huurmotorbedryf moet passasiers en bestuurders beskerm

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 11
  • 1 min read

Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê nuwe regulasies vir die e-huurmotorbedryf is daarop gemik om beide passasiers en bestuurders te beskerm. Dit is as gevolg van groeiende kommer oor veiligheidsrisiko’s en kriminele voorvalle wat die bedryf in die land raak.


Creecy het onthul dat die departement regulasies ontwikkel het wat spesifieke veiligheidskenmerke vir e-huurmotorvoertuie vereis. Dit sluit in paniekknoppies, regstreekse voertuigopsporing en ander veiligheidsmaatreëls.


Creecy sê die regulasies poog ook om konflik tussen e-vervoeroperateurs en die taxibedryf te verminder.


Ter illustrasie. FOTO: Inside Metros
Ter illustrasie. FOTO: Inside Metros

 
 
 

Comments


bottom of page