Nuwe wette alleen beskerm nie fluitjieblasers nie
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 4 days ago
- 1 min read
Nuwe wetgewing alleen is nie genoeg om fluitjieblasers te beskerm nie.
Die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, voeg by Suid-Afrika het ook die politieke wil nodig om bestaande en nuwe wette af te dwing.
Die regering het vanjaar die Wet op Beskermde Openbaarmaking gepubliseer.
Die wetsontwerp is daarop gemik om die wetlike beskerming vir mense wat korrupsie en wangedrag blootlê, te versterk.








Comments