top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

NVG verstom oor Cholota se vryheid

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 4, 2025
  • 1 min read

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hulle is verstom deur regter Phillip Loubser se uitspraak.

Hy het beslis dat die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, se uitlewering uit die Verenigde State onwettig was en dat sy nie in die asbessaak van 255 miljoen rand verhoor kan word nie.

‘n NVG-woordvoerder, Mthunzi Mhaga, sê die owerheid sal besluit of die uitspraak geappelleer gaan word of nie.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page