top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Olie- en gaseksplorasie kan groot impak op BBP hê

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 22, 2025
1 min read

Die minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê die eksplorasie en ontginning van olie en gas sal ‘n groot impak op die land se bruto binnelandse produk (BBP) hê. Mantashe het die Renergen Helium-ontginningsprojek in Virginia in die Vrystaat besoek om die vordering van die multimiljoenrand-projek te beoordeel. Die heliumprojek, wat sy tweede fase betree het, sal na verwagting ten minste eenduisend tydelike werkgeleenthede skep, met ongeveer 250 as permanente werkgeleenthede. Die minister sê die aanleg het die potensiaal om die wêreld se grootste heliumproduserende aanleg te word.

 
 
 

Comments


bottom of page