top of page

Omgewingsregte-organisasies kritiseer die jongste voorstel om vir olie en gas in die land te boor

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 22
  • 1 min read

Die omgewingsregte-organisasies The Green Connection en Natural Justice sê die jongste voorstel om vir olie en gas in die land te boor, is ‘n bedreiging vir mense en die omgewing.

Dié twee organisasies betwis TotalEnergies se voorstel om ‘n boorgat op see in die Deep Western Orange Basin South te boor. Daar word verwag dat dit die wêreld se diepste boorgat op see sal wees as dit goedgekeur word.

The Green Connection se regsadviseur, Shahil Singh, sê die projek se omgewingsimpakstudieverslag spreek nie die volle lewensiklus van die projek aan nie.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page