Onderhandelinge met Amerika duur voort
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 2 days ago
- 1 min read
Ten spyte van die onlangse toename in spanning tussen Suid-Afrika en Amerika duur handelsonderhandelinge voort.
Dit volgens die minister van finansies, Enoch Godongwana.
Amerika het geweier om die onlangse G20-vergadering in Suid-Afrika by te woon en sê ook dat hulle die land nie na volgende jaar se geleentheid sal nooi nie.
Godongwana sê Suid-Afrika is besig om sy nuwe ambassadeur in Amerika aan te stel.
Hy voeg by Suid-Afrika sal sy G20-deelname in 2027 hervat nadat Amerika dit van volgende jaar se geleentheid uitgesluit het.






Comments