Onderhandelinge met die VSA vir ‘n beter handelsooreenkoms duur voort
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Oct 11
- 1 min read
Die adjunkminister van Handel en Nywerheid, Zuko Godlimpi, sê onderhandelinge met die Verenigde State (VSA) vir ‘n beter handelsooreenkoms duur voort.
Die VSA het ‘n 30 persent-tarief op uitvoere uit Suid-Afrika ingestel.
Handelsamptenare van beide lande het onlangs weer vergader om ‘n hersiene ooreenkoms uit te werk wat moontlik die strafheffing kan verlaag.
Suid-Afrika het in Mei die eerste keer ‘n aanbod ter tafel gelê, gevolg deur ‘n eerste hersiening in Augustus, voor die VSA se implementering van hoër tariewe.






Comments