'Onderwysers lewer 'n onskatbare bydrae'

Oct 5
1 min read
Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) sê onderwysers lewer 'n onskatbare bydrae tot die ontwikkeling van die samelewing se toekoms.
Maandag is Wêreldonderwysersdag.
Vanjaar se herdenking van die dag doen 'n beroep op eenheid in uitnemendheid en op die bemagtiging van onderwysers om die toekoms te vorm.
Die organisasie se Claude Naiker sê onderwysers werk in Suid-Afrika onder uitdagende omstandighede.
LUISTER HIER:
Claude Naiker









Comments