‘Onderwysers wat lyfstraf toedien moet aangeka word’
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 29, 2025
- 1 min read
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê skole moet kriminele klagte aanhangig maak teen onderwysers wat lyfstraf toedien. Volgens die departement het meer as 6% van leerlinge in die land in 2023 lyfstraf ontvang. Die departement voeg by onderwysers wat skuldig bevind word, moet ontslaan word. Intussen is ‘n ondewyser van Mount Frere deur die Oos-Kaapse Departement van Onderwys vroeër geskors nadat hy lyfstraf aan ‘n leerder toegedien het. Foto's van die beseerde leerlinge is wyd op sosiale media gedeel.






Comments