top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Onderwysers word oor lyfstraf-vonnisse gewaarsku

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2024
1 min read

Onderwysers wat lyfstraf toedien, sal volgens die departement van basiese onderwys, strenger vonisse in die gesig staar. Dit volg na die departement ‘n werksessie oor die inplementering van die wysigingswetontperp op basiese onderwyswette gehou het. Die wetsontwerp versterk die verbod op lyfstraf, wat enige doelbewuste daad insluit wat poog om leerders te verkleineer, te verneder, te dreig of bang te maak. Luidens James Ndlebe van die departement sal die howe die vonnisse bepaal wat opgelê word aan onderwysers wat hulle aan dié dade skuldig maak. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page