Ongedokumenteerde migrante stroom steeds na Beitbrug

Jul 5
1 min read
Ongedokumenteerde migrante van verskillende dele van Suid-Afrika stroom steeds na die repatriëringsentrum naby die Beitbrug-grenspos in Musina, Limpopo.
Hulle word daar verwerk voordat hulle na hul lande van herkoms teruggestuur word, ná die onlangse betogings teen ongedokumenteerde migrante.
Baie vra dat die repatriëringsproses so gou moontlik afgehandel moet word.









Comments