top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Onsekerheid heers steeds oor wit SA vlugtelinge in die VSA

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Aug 3
  • 1 min read

Daar is steeds onsekerheid vir wit Suid-Afrikaners wat goedgekeur is om as vlugtelinge in die Verenigde State van Amerika (VSA) te woon.


Daar is geen duidelikheid oor wanneer hulle sal vertrek en waar hulle sal bly sodra hulle in die VSA aankom nie.


Sommige wit Suid-Afrikaners het besluit om na die VSA te verhuis omdat hulle glo dit bied ’n beter toekoms.


Die VSA het sommige Suid-Afrikaners toegelaat om die land binne te kom ná bewerings van ’n wit volksmoord. Die Suid-Afrikaanse regering het hierdie bewerings ontken.


Ter illustrasie. FOTO: Capital News
Ter illustrasie. FOTO: Capital News

 
 
 

Comments


bottom of page