top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Oom Paul kuier in die Rosestad

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025
1 min read

Updated: Oct 3, 2025

Oom Paul het die Vrouemonument in die Rosestad besoek, waar 'n gedenkprogram aangebied is.


Die replika van die standbeeld van pres. Paul Kruger se reis het op Erfensdag in Pretoria begin en deur verskeie dorpe beweeg.


Volgens Orania se Facebook-blad het die standbeeld Donderdag sy eindbestemming hier bereik.


Netwerk24 berig Andries Raath het Woensdag by die geleentheid in Bloemfontein 'n praatjie gelewer, waarna 'n kranslegging gehou is.


Die CVO Skool Dankbaar in Bainsvlei het die toneelstuk Kruger breek die pad oop deur NP van Wyk Louw opgevoer.


Andries Raath. FOTO: Netwerk24
Andries Raath. FOTO: Netwerk24

 
 
 

Comments


bottom of page