Oordrag van die R59-pad na Sanral is aan die gang
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 2 days ago
- 1 min read
Die proses om die R59-pad aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) oor te dra, is aan die gang.
Volgens die minister van vervoer, Barbara Creecy, is die oordrag daarop gemik om die instandhouding en toestand van die roete te verbeter.
Die R59 verbind dele van die Vrystaat en Gauteng en dien as ’n belangrike alternatiewe korridor vir motoriste.
Die DA se Igor Scheurkogel sê die party sal die proses monitor om te verseker dat die oordrag en opgradering van die pad voortgaan.
LUISTER HIER:
InIgor Scheurkogel R59








Comments