top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

OpenAI laat vaar planne vir 'n nuwe KI-model

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29
1 min read

OpenAI het planne om sy nuwe kunsmatige intelligensie (KI)-model, GPT 6.1 Astra, bekend te stel weens veiligheidskwessies laat vaar.


Die maatskappy sê die model het nie voldoen aan sy standaarde vir die nakoming van die bestek en magtiging, en vir hoe dit sy optrede aan gebruikers kommunikeer nie.


Die model spesialiseer in komplekse redenasie en is ontwerp om die internet te gebruik, toepassings te bedryf en take outonoom uit te voer.


OpenAI sê hy handhaaf uiters hoë veiligheidstandaarde wanneer modelle aan gebruikers beskikbaar gestel word.


Ter illustrasie. FOTO: Reddit
Ter illustrasie. FOTO: Reddit

 
 
 

Comments


bottom of page