top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Openbare Werke verbind hulle tot die versterking van die regstelsel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, sê sy departement is daartoe verbind om sy rol te speel in die land se stryd teen misdaad.


Macpherson het amptelik die KwaZulu-Natal Forensiese Wetenskaplaboratorium aan die waarnemende minster van Polisie, Firoz Cachalia, in Mayville oorhandig.


Hy sê die oppergesag van die reg en die beskerming van die strafregstelsel bly hul nommer een prioriteit.


Macpherson het bygevoeg dat misdaad die nommer een vyand van Suid-Afrika se toekoms is.


Dean Macpherson. FOTO: Facebook
Dean Macpherson. FOTO: Facebook


 
 
 

Comments


bottom of page