top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Oranje se sêr-groep stap met die ATKV-louere weg

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30
1 min read

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein het met die louere weggestap by die nasionale eindronde van die ATKV Sêr-kompetisie.


Dié nuwe kompetisie se eindronde is Maandagaand in Kaapstad gehou.


Die skool sê op sosiale media hul “Kieries en Crocs” Con Spirito-sanggroep het drie titels verower, naamlik beste produksie, beste musikaliteit en beste ensemblewerk.


"Kieries en Crocs". FOTO: Netwerk24
"Kieries en Crocs". FOTO: Netwerk24

 
 
 

Comments


bottom of page