Oscar-bekroonde Diane Keaton is oorlede
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Oct 13
- 1 min read
Die Oscar-bekroonde aktrise Diane Keaton is in die oudersom van 79 oorlede.
Keaton, wat in Los Angeles gebore is, het in die 1970’s roem verwerf deur haar rol as Kay Adams-Corleone in The Godfather-films.
Sy was ook bekend vir hoofrolle in films soos Father of the Bride, First Wives Club en Annie Hall, wat haar in 1978 die Oscar-toekenning vir Beste Aktrise besorg het.






Comments