top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Outa kritiseer regering oor die land se waterkrisis

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 5, 2024
1 min read

Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sê die kabinet sukkel om die land se waterkrisis onder beheer te kry, alhoewel die regering groot geld spandeer om die probleem op te los. Die mediumtermynbegrotingsraamwerk het getoon dat die Departement van Water en Sanitasie min waterprojekte voltooi. Dit is toegeskryf aan ‘n gebrek aan elektrisiteit en die swak prestasie van kontrakteurs. Die uitvoerende bestuurder van Outa se WaterCAN-inisiatief, doktor Ferrial Adam, sê die organisasie het egter van ‘n groter kabinet verwag om sulke probleme op te los. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page