top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

OVK eis dat MK-party bewyse van stemknoeiery voorlê

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2024
1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) wil hê dat die MK-party bewys moet lewer van hulle beweerde bewyse van stembedrog. Die kommissie sê die Verkiesingshof moet nie toelaat dat die party ‘n nuwe verkiesingsbedrogsaak loods sonder om die bewyse bekend te maak nie. Die MK-party het ná die Mei-verkiesing ‘n hofaksie van stapel gestuur en beweer dat die verkiesing tot hul nadeel geknoei is.

 
 
 

Comments


bottom of page