top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

OVK waarsku teen waninligting oor verkiesings

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • May 21
  • 1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) waarsku teen waninligting op sosiale media oor die bestuur van verkiesings in Suid-Afrika.


Die OVK sê politieke partye en hul leiers moet nie valse verklarings maak wat die integriteit van die plaaslike regeringsverkiesing later vanjaar kan ondermyn nie.


Die kommissie sê sy verkiesingsprosesse is deursigtig en dat die uitslae van vorige verkiesings vir die publiek beskikbaar is.


Ter illustrasie. FOTO: GovNews
Ter illustrasie. FOTO: GovNews

 
 
 

Comments


bottom of page