top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Padgebruikers word gemaan om versigtig te wees in die winter

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 21
  • 1 min read

Die Padverkeerskorporasie het padgebruikers versoek om uiters versigtig te wees namate die winter oor Suid-Afrika begin intree.


Volgens die agentskap bring die koue seisoen korter dae, swak sigbaarheid en gevaarlike rytoestande. Dit waarsku dat menslike gedrag die leidende faktor in padverkeersvoorvalle in die land bly.


Die Padverkeerskorporasie se Simon Zwane sê voetgangers en motoriste moet dus hul gedrag drasties verander. Hy voeg by padgebruikers moet veiligheid prioritiseer en verantwoordelik optree om die seisoenale styging in ongelukke oor die komende maande te help verminder.


LUISTER HIER:


Simon Zwane

Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page