top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Padongelukfonds verkwis miljoene op ‘chaotiese’ hofsake

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 11, 2025
1 min read

ʼn Regter het die Padongelukfonds (POF) gekritiseer vir hul “chaotiese benadering tot litigasie” wat tot groot verliese aan openbare geld gelei het. Maroela Media berig die howe is tans oorlaai met POF-sake, waarvan baie ongegrond is of oordrewe eise vir vergoeding bevat. Volgens regter Jan Pretorius bestuur die fonds nie sy sake behoorlik nie, stuur nie prokureurs hof toe om petisies te betwis nie en sou hulle in die hof teenwoordig wees, gee hulle geen instruksies nie. Dus gaan groot hoeveelhede geld, veral openbare fondse, verlore. In Mei het Pretorius bevele van R25 miljoen teen die fonds opgelê, dit terwyl hulle volhou dat hulle het nie geld nie.

 
 
 

Comments


bottom of page