top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Padongelukkefonds in hofstryd oor rekeningkundige metodologie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
1 min read

Die finansiële state van die Padongelukkefonds weerspieël nie uitstaande eise en laste akkuraat nie, luidens ‘n verslag wat die kantoor van die Ouditeur-Generaal aan die parlement voorgelê het. Die fonds en die Ouditeur-Generaal is in ‘n hofstryd gewikkel oor die fonds se besluit om ‘n omstrede rekeningkundige metodologie te aanvaar. Die metodologie het die fonds se laste van R327-miljard tot net R34 miljard gesny. Die saak is na die Hoogste Hof van Appèl geneem nadat Padongelukkefonds ‘n hooggeregshofsaak verloor het.

 
 
 

Comments


bottom of page