top of page

PARALIMPIESE SPELE: Span SA sluit Spele met 6 medaljes af

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 9, 2024
  • 1 min read

SA se Paralimpiese span het hul Spele afgesluit met ’n totaal van ses medaljes. Simonè Kruger het Suid-Afrika se laaste goue medalje Vrydagaand gewen toe sy die diskus in die F38 klas oor ‘n afstand van 38.70m laat val het en was bykans 5m verder as die wengooi van drie jaar gelede van Rosa Castro by die Tokio Spele. MEDALJE TABEL:

# 1

CHINA

94

76

50

220

# 2

GROOT BRITTANJE

49

44

31

124

# 3

VSA

36

42

27

105

# 45

SUID-AFRIKA

2

0

4

6



GOUD

SILWER

BRONS

TOTAAL

 
 
 

Comments


bottom of page