Parlement ontken bewerings van nepotisme oor die nuwe finansiële hoof
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 24
- 1 min read
Die parlement sê daar is geen bewyse van nepotisme in die aanstelling van sy nuwe finansiële hoof nie. Dit volg ná kritiek oor die keuringproses.
Kommer heers oor die rol van die parlement se sekretaris, Xolile George, in die aanstelling van die nuwe uitvoerende- finansiële hoof en bewerings van onreëlmatige betalings.
Die saak het ook vrae oor bestuur en finansiële toesig opgeroep, maar die parlement ontken dat familie- of vriendebande die besluit beïnvloed het.








Comments