top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Parlement 'sal begrotingsperdatums nakom'

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 30, 2025
1 min read

Die parlement sê hulle sal die sperdatums vir die aanvaarding van die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle vir 2025 nakom. Volgens die wet moet die parlement die begroting voor die einde van Julie aanvaar. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het verlede week die omkering van vanjaar se fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle aangekondig. Daar word nou verwag dat hy volgende maand ’n nuwe begroting ter tafel sal lê. Dit sal die derde keer wees dat die begroting vanjaar ter tafel gelê word.

 
 
 

Comments


bottom of page