top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Parlementskomitee bevraagteken Vrystaat se behuisingsbesteding

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 25, 2025
1 min read

Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings sê hy is nie tevrede met die manier waarop die Vrystaatse regering sy behuisingsinfrastruktuurfinansiering bestee nie. Volgens SABC News vermoed die komitee korrupsie in sommige behuisingsprojekte in die Mangaung Metro Munisipaliteit, en voeg by hulle het teenstrydighede in die verslae gevind wat die metro en die provinsiale departement van menslike nedersettings ingedien het. Volgens die komitee se voorsitter, Nocks Seabi, is die manier hoe hulle die teenstrydighede gevind het vir die parlementslede problomaties, en voeg by dat mense by hulle kla aangesien hulle glo nie betaling ontvang vir huise wat reeds gebou is nie.

 
 
 

Comments


bottom of page