top of page

Pepkor gaan Shoprite se meubelbesigheid koop

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Apr 18
  • 1 min read

Die Mededingingskommissie het aanbeveel dat die Mededingingstribunaal die voorgestelde verkoop van die kleinhandelaar, Shoprite, se meubelbesigheid aan Pepkor goedkeur. Volgens Newskoop het Shoprite die voorgestelde verkryging reeds in September aangekondig. Business Tech berig Pepkor sou Shoprite se meubelbesigheid vir sowat driemiljard rand koop. Indien finale goedkeuring gegee word, sal Pepkor meer as 400 winkels in Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Namibië, Eswatini en Zambië aankoop.

 
 
 

Comments


bottom of page